Davy Jones (musikant)

Davy Jones
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam David Thomas Jones
Geboorte (1945-12-30)30 Desember 1945
Sterfte 29 Februarie 2012 (op 66)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1961–2012
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Davy Jones (30 Desember 1945 – 29 Februarie 2012) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Head (1968) en Straw Dogs (2011), en in die televisiereekse Coronation Street (1960) en The Monkees (1966).


Developed by StudentB